Katolieke Network Suid Afrika

 Katolieke Netwerk Suid- Afrika

Catholic Network South Africa

Catholic Network South Africa

Catholic Network

 

Katolieke apologie, ondersteuning vir bekeerlinge en nationale netwerk 

 

Ons missie

Om diegene te dien wat navraag doen oor die Katolieke Kerk, of wat volle gemeenskap met die Een Heilige Katolieke en Apostoliese Kerk verlang. Deur 'n landwye netwerk van ondersteuners te vorm, ondersteun en help ons mekaar om ons geloof te verdiep.

Ons Dame Maria onder die titel Moeder van God
Vir baie Protestante is hierdie titel van Ons Dame Maria ‘n groot struikelblok. Wat volg is ‘n homilie gelewer deur Vader Douglas Robertson op die 1ste Januarie 2025. In hierdie homilie verduidelik hy...
Bepeinsinge oor Wysheid
Bepeinsinge oor wysheid Hebreërs 4:12-13; Wysheid 7:7-11; Markus 10:17-30   Het jy al ooit gedink waarom die Bybel wysheid as een van die hoogste beginsels of waardes beskou om te bekom?   A...
Plegtige toewyding tot die Heilige Hart
Die heilige hart is nie sentimentele vroomheid soos O'Connor sê nie. Dit is baie groter, dit praat van die geweldige liefde van God en sy offerverbond met die kosmos.
Wat is Spiritualiteit?
Wat is spiritualiteit en wat is dit nie? Ons moet eers verstaan wat spiritualiteit is voordat ons verder gaan
Wie besluit oor die kern van wat ons moet glo?
Wie besluit oor die kern van ons geloof ? Wat ons mag doen en nie mag doen as gelowiges nie. Kan die kerk ons gewete bind?
Die wonder van Advent
Wat is Advent en hoe vuur ons hierdie tyd ter voorbereiding vir Kerfees
Maak dit saak om Katoliek te wees?
In n tyd van opinies, halwe waarhede en dwaalinge, maak dit saak om Katoliek te wees?
Spiritualiteit van onvolmaaktheid
Daar is baie idees en verkeerde begrippe oor wat spiritualiteit regtig is. Vind uit by iemand wat n kenner is
01

Features

Page title

Add your business motto by double clicking

Get in Touch

2025

3 konferensies waarvan die plek en tyd binnekort aangekondig sal word!