Katolieke Network Suid Afrika

 Katolieke Netwerk Suid- Afrika

Catholic Network South Africa

Catholic Network South Africa

Catholic Network

 

Katolieke apologie, ondersteuning vir bekeerlinge en nationale netwerk 

 

Ons missie

Om diegene te dien wat navraag doen oor die Katolieke Kerk, of wat volle gemeenskap met die Een Heilige Katolieke en Apostoliese Kerk verlang. Deur 'n landwye netwerk van ondersteuners te vorm, ondersteun en help ons mekaar om ons geloof te verdiep.

Spiritualiteit- Buite die gewone
Spiritualiteit wys, altyd, verby: verby die gewone, verby besit, verby die eng grense van die self, en – bo alles – bo verwagting.
Spiritualiteit- Die werklikheid van beperking
Om onvolmaaktheid te ontken is om jouself te verloën, want om mens te wees is om onvolmaak te wees. Spiritualiteit, wat gewortel is in en geopenbaar is deur onsekerhede, ontoereikendheid, hulpelooshei...
Wat is Spiritualiteit?
Wat is spiritualiteit en wat is dit nie? Ons moet eers verstaan wat spiritualiteit is voordat ons verder gaan
Spiritualiteit van onvolmaaktheid
Daar is baie idees en verkeerde begrippe oor wat spiritualiteit regtig is. Vind uit by iemand wat n kenner is
01

Features

Page title

Add your business motto by double clicking

Get in Touch

2025

3 konferensies waarvan die plek en tyd binnekort aangekondig sal word!